Far away
April 30, 2009 at 10:53 nm | Posted in Nickelback, Uncategorized | 3 KommentaarOi die lewe het ‘n vreemde sin vir humor.
Ek stap vanaand doodluiters ‘n vertrek binne .. en soos ‘n soldaat op die grens wat homself in ‘n lokval vasloop met die vyand, wat in formasie versteek in die bosse vir hom lê en wag, skielik met koeëls deurboor word, loop ek my in iets so eenvoudig soos ‘n liedjie vas.
Ek sug onwetend hardop en klap my tong, amper as refleks, terwyl ek my kop skud. Iemand in die vertrek draai om en vra ‘wat nou?’ .. ek antwoord vlugtig ‘nee dis net ‘n mooi song’ terwyl die woorde my hart deurboor en ek by myself dink dat daardie skerpskutter sowaar sy storie moet ken.
Dis nét ‘n simpel song ek wéét, maar al ooit vir ‘n vlietende sekonde amper lighoofdig gevoel, asof jy momenteel amper duiselig voel en jou balans wil verloor, maar daarna neem jy beheer en is als ok? As daai song net sonder waarskuwing van nêrens af sy verskyning maak en jou so vinnig pootjie dat jy nie weet op watter manier jy jou val moet breek om die impak te versag nie ..
Hmmm … ‘my restless soul is longing’ ..
Tyd is veronderstel om dinge beter te maak, dan nie? Ek is veronderstel om te vergeet. So vir watter onverklaarbare rede gee ek by die dag net meer en meer om vir jou? Jou kunstenaars-hand het vir my vlerke gegee, jy het ons skaduwees vas aan mekaar geteken … en iewers het ek seker gesluimer terwyl jy jou naam sierlik as Houdini onderaan geteken het.
Die song hieronder was nie die een op die radio nie. Maar dis gepas vir nou. Ek kan elke liewe dag ‘n song post, musiek is my asem. Maar vir jou .. vir jou kan ek 365 nuwe woorde sonder wysies skryf elke dag van die jaar, al rym hulle nie, al maak hulle nie altyd sin nie, al hou hulle nie tyd nie en dans mens met twee linkervoete op maat van hul klanklose lettergrepe .. all of this for you.
Ek mis jou steeds .. baie meer as wat ek moet.

FAR AWAY
[Artist: Nickelback]
This time, This place
Misused, Mistakes
Too long, Too late
Who was I to make you wait
Just one chance
Just one breath
Just in case there’s just one left
‘Cause you know,
you know, you know
[CHORUS]
That I love you
I have loved you all along
And I miss you
Been far away for far too long
I keep dreaming you’ll be with me
and you’ll never go
Stop breathing if
I don’t see you anymore
On my knees, I’ll ask
Last chance for one last dance
‘Cause with you, I’d withstand
All of hell to hold your hand
I’d give it all
I’d give for us
Give anything but I won’t give up
‘Cause you know,
you know, you know
[CHORUS]
So far away
Been far away for far too long
So far away
Been far away for far too long
But you know, you know, you know
I wanted
I wanted you to stay
‘Cause I needed
I need to hear you say
That I love you
I have loved you all along
And I forgive you
For being away for far too long
So keep breathing
‘Cause I’m not leaving you anymore
Believe it
Hold on to me and, never let me go
Keep breathing
‘Cause I’m not leaving you anymore
Believe it
Hold on to me and, never let me go
Keep breathing
Hold on to me and, never let me go
Keep breathing
Hold on to me and, never let me go
Seasons apart
April 30, 2009 at 12:24 vm | Posted in Uncategorized | 3 KommentaarSoms is jy vir my vier seisoene in ‘n dag. Elke keer wanneer ek die keyboard nader trek en my vingers onvoorbereid oor die letters vir jou wil dans, hul woorde wil leegbloei, besef ek opnúút wat ek in jou gehad het.
Die streelsagte warmte van ‘n goue son wat met uitgestrekte arms my in ‘n nuwe dag verwelkom, my omhels en toevou en ‘n sierlike geel strik om my bind om seker te maak ek bly veilig naby jou.
‘n Kaleidoskoop van aardse kleure in my herfs-uur waar jy saam my, langs my, die monsters soos die blare op die grond voor ons wegskop. Waar jou herfs-asem die bang, vrees, paniek en angs wegblaas en jou woorde ‘n muur om my bou om my te beskerm.

Jy is my winter wanneer ek nodig het om af te koel en my voete op die grond te hou. Die wyse waarop jy al die goeie oomblikke saam vir my preserveer het, orals vir my reminders van jou incredible menswees gelos het. Ek deur die ysige glasruit kan staar na bevrore animasie en vir ‘n klein rukkie langer kan vashou aan dit wat (amper) was.
Hoe jy (selfs in jou afwesigheid) ewig en altyd my lente sal wees .. my nuwe lewe, my nuwe begin, my motivering, my hoop, hoe jy die skaduwees in my monochrome lewe inkleur en diepte, dimensie en betekenis verleen aan dinge wat andersins ‘doodgewoon’ sou wees, hoe jy my van elke sintuig bewus maak, hoe ek verlang na jou soos wat ‘n mens na ‘n lentebloeisel kyk en dit amper oorhaastig in antisipasie oopwens net om die volgroeide blom in al sy glorie te kan waardeer .. flippet hoe ek elke liewe dag begin en eindig in gebed .. wanneer ek jou naam fluister aan Iemand wie ek hoop en bid my hoor.
Ek wens soms .. in die dapper oomblikke .. dat jou somer my van die winter sal kom bevry, dat jou lente musiek sal maak waarop my herfs sal kan dans.
Ek wens soms .. konstant ..
Hmm, dis nou Winter in die Kaap. Selfs al was dit Somer.
Min dae
April 28, 2009 at 9:39 nm | Posted in Uncategorized | 4 Kommentaar
.. die uurglas is besig om leeg te loop ..
[maybe the odd post or two in the meantime]
.. but in essence, óne more story to write ..

Somewhere
April 26, 2009 at 10:03 nm | Posted in Uncategorized, Within Temptation | Lewer kommentaar[Artist: Within Temptation]

Lost in the darkness
Hoping for a sign
Instead there’s only silence
Can’t you hear my screams?
Never stop hoping
Need to know where you are
But one thing’s for sure
You’re always in my heart
[Chorus:]
I’ll find you somewhere
I’ll keep on trying
Until my dying day
I just need to know
Whatever has happened
The truth will free my soul
Lost in the darkness
Tried to find your way home
I want to embrace you
And never let you go
Almost hope you’re in heaven
So no one can hurt your soul
Living in agony
Cause I just do not know
Where you are
[Chorus]
Wherever you are
I won’t stop searching
Whatever it takes me to know
[Chorus]
No cure for my silence
April 25, 2009 at 10:44 nm | Posted in Uncategorized | 2 KommentaarWrite, upload, publish. Dit is die roetine wat ek met al my blogposts volg. Ek lees hulle as ‘n reël nooit weer nie. Want skryf is soos asemhaal, en mens asem verkieslik nie dieselfde lug twee keer nie.
Maar vanaand het ‘n eenrigting-straat my teruggelei na Spooklag. Dis waar, elke liewe een van ons skryf daagliks aan ons eie lewensverhaal. Maar wat gebeur as jy as outeur en hoofkarakter jouself uit jou eie verhaal skryf?
Ek blaai toe vlugtig deur Spooklag se stowwerige vergete bladsye .. en meeste van die tyd val die woorde met ‘n vreemde akkoord op my oor, asof dit nie my eie is nie. Ek herken op party plekke nie eers die persoon wat daar geskryf het nie.
Ek is nie ‘n skrywer, musikant of kunstenaar nie, hoewel ek daardie drie genres aanbid. For some reason, as far back as I can remember, I have always put my trust in words. I have depended on them to bring my dreams to life, to ask questions, to give answers, to comfort, to make sense, to be honest, to take chances, to take the hand of another, to be able to love, to be able to forgive, to colour my rainbow a million different shades of black and still leave me in total awe.
Woorde was my manier van asemhaal. Now suddenly I find myself suffocating. My woorde is weg .. en dis nie skrywersblok nie. Ek ken die verskil. Inteendeel, ek wens dit wás ..
My gedagtes kronkel al langs die treinspoor tussen die kreukels van die berg terug na my jeug. Daar was ‘n verborge vryheid aan kind-wees wat ek eers as volwassene leer waardeer het.
En die eerste platform waar my gedagtes tot stilstand kom is die kunsklas. Ek onthou presies waar in die skool dit geleë was. Groot glasruite wat uitkyk op die seuns se speelgrond. Dit was ook een van die grootste vertrekke in die skool, juis omdat kuns persoonlike werksruimte vereis .. iets wat my soos ‘n handskoen gepas het.
Ek onthou die reuk van pastel wanneer mens die kaleidoskoop van kleur uit die boksie getrek en daardie ‘klewerige kryt’ in jou hande geneem het .. ‘n gevoel van tevredenheid. Ek onthou die blou potte satynsagte poeierverf. Ons was net van vier kleure voorsien: drie primêre kleure en die enigste wérklike kleur: swart.
Ek onthou hoe alles en almal om my in die kunsklas verdwyn het. Agtergrondsgeraas geword het. Dit was net ek, die wit papier voor my en die oordra van die prentjie wat ek in my kop gesien het. Eindelose eksperimentering met kleure.
En hoe ‘n paar druppels water die verharde verf van vroeër weer kon verdun vir verdere gebruik. Soos trane wat mens stort oor foute wat jy gemaak het, dit verdun en die les wat jy daaruit geleer het (m.a.w. die bruikbare deel) aanwend om ‘n nuwe tekening of fase in jou lewe mee te skets.

Ek onthou ons steenkool sketse. Pikswart. Maar met tegniek, die gebruik van kontras, buitelyne, kontoer en skaduwees, kon jy ‘n meesterstuk skep. En klei. Hoe my moed in my skoene gesak het wanneer daardie klipharde bol klei kaplaks voor my op die tafel beland. Maar ek het gou geleer mens kan nie klei ryp druk nie, jy moet die rumatiek uit hom uit werk.
And then .. behold .. how vulnerable it became in the hands of its’ master. My siel was klei in jou hande. How you could suddenly use it to build a fortress, to spell your name, to make a flower for your friend. Ek het die kunsklas gelief .. I became a somebody in my world once I passed through those doors. Dit het ‘n mate van vryheid en sekuriteit ingehou.
Ek hoor die trein ritmies stadiger beweeg tot by my volgende stop. My taalklasse, meer spesifiek, opstelle. Ek sou na skool AL die huiswerk voltooi wat ek nie die volgende dag beplan om af te skryf nie, behalwe my opstelle. Dit sou ek los vir middernag, wanneer almal in die huis slaap en dit net ek in die geselskap van die donker nag se stil skaduwee is. Eers dán sou ek my hand op papier plaas en my woorde vlerke gee .. en daar sou vryheid in woorde wees. Daar sou vrede in woorde wees.
Daar is ‘n legio ander onthouplekke waar hierdie gedagte-trein halt kan roep. Maar dis vertel wat kan wag vir ‘n anderdag se sonsopkoms.
Hier sit ek .. Elf .. ‘n stille runaway gypsy met ‘n spooklag wat woordeloos wasem teen ‘n glasruit. Ek teken dieselfde prentjie oor en oor en oor .. soos wanneer mens die syfer 8 herhaaldelik oor dieselfde lyne teken totdat die papier dun raak en skeur.
Die naïewe sorgvrye kind in my lê op haar maag op die vloer en teken haar drome met vetkryte op ‘n groot stuk papier. Eers harde buitelyne wat as grense dien om die sagter inkleur daarvan gevange te neem. En voor sy klaar is daarmee, skryf sy haar naam met trots in die hoek regs onder.
Dit is egter eers met die opstaanslag om haar kunswerk vir een van die grootmense te gaan wys wat sy dit sien .. sy het in vervoering van die papier af op die teëls geteken. Bewyse .. sy was hier.
Soms kom daar mense in jou lewe wie verby die lyne inkleur. They enter your life as somebody and when they walk off that page they walk away as your life. Die prent is skielik weg, maar hul naam is van die papier af in die klipvoer van jou lewe gegraveer. My vingerpunte skryf herhaaldelik oor die groefies in die klip om jou naam oor en oor te lees.
Hier sit ek nou agter die glasruit van my rekenaarskerm .. the black keyboard in front of me proudly boasts with 26 letters of the alphabet. Ses en twintig letters wat weier om my woorde terug te gee, wat weier om die onuitgesproke antwoorde waarna ek smag met my te deel, antwoorde wat (w)antwoorde word.
Soms, net soms, maak daardie damn spacebar die afstand nét te groot. Hier sit ek met ses en twintig letters tot my beskikking aan my vingerpunte maar ek spel my naam met syfers ..
Go figure .. die eggo van ‘n flippen sug.
An Autumn Mourning
April 25, 2009 at 1:12 vm | Posted in Uncategorized | Lewer kommentaarIt is autumn.
I awake from reality and open my eyes into a dream. I find myself in the forest, before the break of day. From where I am sitting, a veil of fog is concealing the stems of the trees closest to me. Even if the sun was shining, I would not be able to see it.
I blink my eyes a few times, because everything appears hazy. It is twilight. I look down at the little drops which appear like little diamonds embroided onto the black velvet of my dress.
I stand up and make my way towards the stairs in the distance .. they’re part of an old ruin. They aren’t visible to me from where I stand. But my feet know their way amongst the wooden pillars of the forest.
The piper of my soul is calling, even though nothing but the dampened sound of my footsteps on the bed of leaves is audible. There is no breeze, no movement of air at all, and even if there was, the damp leaves covering the surface of the ground are too heavy to rustle at all.
And yet .. I pause on the steps for a while, turn my head slightly as if to listen, when my pale face issues a satisfied smile. There is an echo .. there are footsteps beside me. You are here. This is where we usually meet ..

I continue climbing the stairs. Without any effort or concentration. Every time I come here, the décor has changed. Like a trip down Nostalgia Avenue, you have changed the pictures in my mind. With every step .. hmm it’s like looking through an old photo album. Slowly turning the pages. Being captivated by every sepia faded photo telling a story of its’ own. Holding a memory within its’ frame.
And the more I remember, the more visible you become beside me. If I could only hear your voice .. I can see you, smell you, touch you .. but I can never hear those unspoken words which hold all the answers ..
Wait! Where have you gone? I look around, distressed. Then suddenly I feel your arms grasping me from behind, pulling me closer and holding me, just for a little while. It feels as though everything is happening in slow motion, and I wish I could prolong every second to last a lifetime.
It’s getting late. We have to get going. We walk through the forest, we know these trees by name. For we have been part of this world for which seems like an eternity. We walk in silence. Besides the fact that I am unable to hear you, words seem unnecessary at this point in time.
You suddenly softly take hold of my elbow and pull me to a halt. I turn around and find you kneeling amongst the foliage, as if you are looking for something. Then you hand me a crimson coloured wild flower which you picked for me. The petals feel silky soft in my hand.

We continue walking until I see it .. and suddenly freeze. You slowly walk past me, until you stand in front of me, looking me straight in the eye. Then you whisper, I can barely hear the words, ‘do you have it?’
There is a shallow grave dug in the ground before my eyes. I nod hesitantly. You whisper ‘it is time’. I am holding a small box in my hands, a black ribbon tied around it. Ashes. A box containing ashes of a dream. A box containing the death of us.
I feel dizzy. Short of breath. I am holding on to the box, clutching it with both my arms as though I want to keep you from taking it. You try to calm my, my head is shaking profusely .. ‘not now!’
I start fighting you, but you’re stronger than me, you always were. You hold my face in your hands and slowly wipe the tears off my face with your thumbs. I am still holding on to the box .. begging you .. ‘not now, not yet, please?’ ..
I dream my way back to the stage of reality. Where I can make-believe, dress-up and smile at nameless people all day long, where I can lose the key that will give anyone access to the little box of dreams locked away in my heart.
As it fades
April 21, 2009 at 11:15 nm | Posted in Uncategorized | 2 Kommentaar
Close your eyes beloved angel of mine ..
.. let me tuck in your wings as you rest your weary head on my lap, while I watch you being taken hostage by a deep and peaceful sleep. Your soul is tired, I know. For it has travelled much further than your feet. Your heart weighs heavy upon you, much more than the baggage your hands have to carry for miles each day.
Close your eyes beloved angel of mine ..
.. I am right here by your side. My right arm is resting upon your sleeping body. My left hand is following the contours of your beautiful face as drawn by the illuminating silver moonlight breaking through the blanket of darkness covering the night sky.
Close your eyes beloved angel of mine ..
.. I will watch over you like the stars in the sky, for I know deep down they belong in your eyes. The evening breeze will reside in your breath, while the nearby stream will run through your veins. Never before have I held something so precious, something so beautiful in my hands .. someone I wanted to protect with all my life, with every part of my being.
Open your eyes beloved angel of mine ..
.. and wander back into my dream. Where a journey awaits as soulmates take hands, a bond unbelievably strong. A timeless grasp of souls intertwined, beside each other where they belong.
I’m with you
April 20, 2009 at 3:13 nm | Posted in Avril Lavigne, Uncategorized | 3 KommentaarSommer net .. oor dit verlang-weer is in die Kaap ..

[Artist: Avril Lavigne]
I’m standing on a bridge
I’m waiting in the dark
I thought that you’d be here by now
There’s nothing but the rain
No footsteps on the ground
I’m listening but there’s no sound
Isn’t anyone tryin to find me?
Won’t somebody come take me home
It’s a damn cold night
Trying to figure out this life
Won’t you take me by the hand
Take me somewhere new
I don’t know who you are
But I… I’m with you
I’m with you
I’m looking for a place
I’m searching for a face
Is anybody here I know
‘Cause nothing’s going right
And everything’s a mess
And no one likes to be alone
Isn’t anyone trying to find me?
Won’t somebody come take me home
It’s a damn cold night
Trying to figure out this life
Won’t you take me by the hand
Take me somewhere new
I don’t know who you are
But I… I’m with you
I’m with you
Oh why is everything so confusing
Maybe I’m just out of my mind
Yea yea yea
It’s a damn cold night
Trying to figure out this life
Won’t you take me by the hand
Take me somewhere new
I don’t know who you are
But I… I’m with you
I’m with you
Take me by the hand
Take me somewhere new
I don’t know who you are
But I… I’m with you
I’m with you
Take me by the hand
Take me somewhere new
I don’t know who you are
But I… I’m with you
I’m with you
I’m with you…
A Blindfolded Wish
April 15, 2009 at 10:02 nm | Posted in Uncategorized, Woorde met Spasies | 4 Kommentaar[Written by Elf – 15 April 2009]

you’ve been gone for too long
yet even now the memory of you
is a placebo to cure the I in me
rhymeless and rythmless
your unspoken voice
pacifies the storms within
drowning voluntarily into your eyes
I want to descend at the speed of light
into the great below of whó you are
become the anchor kneeling
in the core of your soul
and thank Him
.. for I have finally arrived
(Not wanting to) Let Go
April 13, 2009 at 10:54 nm | Posted in Uncategorized, Woorde met Spasies | 7 Kommentaar[Written by Elf – 13 April 2009]

unlock my fingers one by one
I beg you teach me to let go
dearest beloved please loosen my grip
why you’re haunting me I do not know
tears swept away by the autumn wind
like your so-called love for me
you’re no longer here but your prisoner I remain
bound by your bewitching spell when will you set me free
add anger and hatred to that potion
make me like you a whole lot less
cure me from this venomous addiction
silence me before my love I confess
unlock my fingers one by one
I beg you teach me to let go
my heart is bleeding empty here
as it writes your name in the snow
dearest beloved please loosen your grip
you’re slowly suffocating me
forever your prisoner I remain
and yet I’m the one holding the key
Blog at WordPress.com. | Theme: Pool by Borja Fernandez.
Entries en comments feeds.