Verslint

Mei 18, 2009 at 12:01 vm | Posted in Uncategorized, Woorde met Spasies | 17 Kommentaar

[Written by Elf – 17 May 2009]

Scarecrow 11 (400 x 300)

ek proe nog jou soet naam op my lippe
terwyl my spore net dieper en dieper sak
jou skaam glimlag wat soos veters deur my newels ryg
verdrink ek in die dryfsand van jou hart

17 Kommentaar »

RSS skakeling vir menings op die blad. TrackBack URI

  1. Pure soul kissing…

  2. Eina…

  3. Ag ou Elfie

    Alhoewel ek nie altyd ‘n comment los nie, kom lees ek elke dag!

  4. wie wil nou gaan piekniek oppi maan as jy hier kan kom lees!!!

  5. Of jy is `n diepmens of weird!Mooi kort gedig, maar dit se so baie.

  6. Elf…

    Ai, as daar woorde uit jou pen kom is dit so mooi…

  7. hi :) is mooi

  8. So verskriklik baie eina-seer mooi!

  9. Elf, jy skryf pragtig, hoor! Baie diep.

  10. Treffend. Veral die tweespel in die titel is uitsonderlik!

  11. Kom bietjie nader Elfie, laat ek jou ‘n drukkie gee en eendag gaan ons nog daai spore op die seesand loop soek en laat wegspoel – is so!

  12. Nê Emil… true poetic skill daai. (I find myself coming back to this one more often than I usually do… :???: )

  13. Jy is darem te stil jong!

    Hoe gaan dit in Elfie wereld?

  14. Moet verskoning maak – ek was nog nooit hier nie. Waar het jy weggekruip? Lyk soos ‘n plek met min, maar diep woorde. Ek gaan nou lekka lees vir ‘n week of twee.

  15. Pragtig

  16. en ek is… “woord-loos”

  17. Elf…hoekom so stil?


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Blog at WordPress.com. | Theme: Pool by Borja Fernandez.
Entries en comments feeds.

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.